Voorwoord

Beste Leser Met die halfpadmerk van die jaar wat ons vinnig nader, veg Suid-Afrika verbete voort teen die langtermyn sosio-ekonomiese stormwinde. Tesame met die internasionale manifestasie van tendense soos klimaatsverandering, tegnologiese ontwrigting, demografiese verskuiwings en sosiale onstabiliteit, deurstaan Suid- Afrikaners ook die storm van beurtkrag, die agteruitgang van ons vervoerinfrastruktuur, stygende rentekoerse en die onlangse […]
ASL Personeelnuus
Ons sê totsiens aan Frances Burger Die vreugde van klein kindervoetjies in die huis en die vooruitsig van ‘n tweede baba op die horison, het Frances die besluit laat neem om ‘n tree terug te tree van haar professionele loopbaan om haar voltydse aandag op haar gesin toe te spits en meer kwaliteittyd in haar […]
Nuwe belastingverslagdoeningsvereistes vir trusts
‘n Sterk tema wat van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en Nasionale Tesourie vir die 2024-boekjaar na vore kom, is dié van verslagdoening en trusts word nie agterweë gelaat nie. Begunstigde eienaarskap Om aan die vereistes van die Financial Action Task Force (FATF) te voldoen, beoog die SAID om alle begunstigde eienaars van nuut geregistreerde trusts […]
Kan jou besigheid ‘n kuberaanval bekostig?
Francois Kriel is ’n gerespekteerde IMCSA-gesertifiseerde bestuurskonsultant wie spesialiseer in veranderingsbestuur, databeskerming en digitale transformasie. Hy is ‘n direkteur by Kriel & Co, ‘n konsultasiefirma wat verskeie organisasies – insluitend ASL – ondersteun met die nakoming van dataprivaatheid en veranderingsbestuur in kuberveiligheid. Besighede in Suid-Afrika trotseer tans ‘n besigheidsomgewing met aansienlik verhoogde risiko’s – of […]
Wysigings aan die Wet op die Beheer oor Trustgoed vereis meer beheer van trustees
Die Staatskoerant gedateer 29 Desember 2022, bevat verskeie wysigings aan die Wysigingswet van 2022 op die Algemene Wette (teen Geldwassery en Bekamping van Terrorismefinansiering) (“Wysigingswet”), insluitend belangrike wysigings aan die Wet op die Beheer van Trustgoed van 1988 (“die Wet”). Die gepubliseerde wysigings het ten doel om geldwassery te bekamp en bied ‘n bykomende vlak […]
Hoogtepunte uit die 2023-Begrotingsrede
Die 2023-begrotingsrede is op Woensdag, 22 Februarie 2023, deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, gelewer. Oor die algemeen het die begrotingsrede ‘n versigtige benadering tot fiskale bestuur weerspieël, met ‘n fokus op die bevordering van ekonomiese groei, die skep van werksgeleenthede en die aanspreek van maatskaplike ongelykheid. Alhoewel daar ‘n paar veranderinge aan belastingkoerse […]
Voorwoord
Vir die meeste rekenmeesters en ouditeure bring Maart welkome verligting – ’n maand van asemskep. Voorlopige belasting en finansiële jaareinde oorheers ons lewens tot ’n groot mate in Januarie en Februarie. Met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat genadeloos boetes hef, is daar ’n groot fokus om te verseker dat ons kliënte se voorlopige belasting akkuraat […]
Tyd om te reflekteer en nuwe insig te kry | ‘n Verduideliking van 4 post-pandemiese werkstendense
“We’re simply not the same people that went home to work in early 2020. Employees in South Africa are rethinking what they want from work and voting with their feet when these new expectations aren’t met. The challenge ahead for every organisation is to adapt to changing employee priorities while still balancing business outcomes in […]
Die bepaling van die waarde van jou besigheid
‘n Besigheidswaardasie is ‘n proses waar ‘n waarde op ‘n besigheid, of ‘n besigheidseenheid geplaas word, gebaseer op die besigheid se historiese en verwagte finansiële prestasie. Dit is van kritieke belang vir ‘n aandeelhouer of besigheidseienaar om te weet wat hul besigheid werd is wanneer sakebesluite geneem word en om sakestrategie te handhaaf. Hierdie besluite […]
Testamente en egskeiding
Die onderwerp van egskeiding is ‘n sensitiewe een en gegewe die emosionele impak wat ‘n egskeiding op alle betrokke partye het, word dit dikwels gesien as ‘n onderwerp wat ten alle koste vermy moet word. Om hierdie uitdagende onderwerp ten alle koste te vermy, kan egter ‘n aansienlike (monetêre) koste inhou indien een van die […]