2025 Begrotingstoespraak: Sleutelbelasting- en beleidsaankondigings

Op 12 Maart 2025 het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, die langverwagte 2025-Begrotingstoespraak gelewer na ‘n ongekende vertraging. Die toespraak, oorspronklik geskeduleer vir 19 Februarie, is uitgestel weens meningsverskille binne die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) oor voorgestelde belastingverhogings, veral ‘n moontlike BTW-verhoging van 15% na 17%. Uiteindelik het die Tesourie besluit op ‘n […]
Voorwoord

Soos ons die dinamiese landskap van 2025 navigeer, bevind Suid-Afrika hom op ‘n deurslaggewende kruispad, met verskeie sleutelfaktore wat die sake-omgewing beïnvloed. Van die voortgesette besprekings binne die Regering van Nasionale Eenheid oor die nasionale begroting tot verskuiwings in die land se fiskale beleid, vorm hierdie ontwikkelings die finansiële en korporatiewe landskap op diepgaande maniere. […]
IT3(t) verklarings: Wat u moet weet

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die nuwe IT3(t)-indieningsvereistes ingestel as deel van sy voortdurende pogings om deursigtigheid te bevorder en belastingnakoming te verbeter, spesifiek in die trust-omgewing. Hierdie vereistes is daarop gemik om leemtes in die verslagdoening van sekere finansiële inligting, veral dié wat verband hou met uitkerings aan begunstigdes, aan te spreek. Wat is […]
Waarom is ‘n testament belangrik?

Om ‘n testament te hê? Of om nie ‘n testament te hê nie? Dit is die vraag. Nee, nie regtig nie. Of jy nou een-en-twintig of een-en-negentig is, in jou eerste werk of die laaste stadiums van aftrede, getroud of ongetroud, kinders het of nie kinders het nie, geen afhanklikes het of baie afhanklikes het […]
ASL Midjaarfunksie

ASL se tradisionele midjaarfunksie het Vrydag, 2 Augustus by De Blaauwe Kitchen by Blaauwklippen Wynlandgoed plaasgevind. Die doel van die midjaarfunksie is tweeledig – eerstens om ASL se verjaarsdag op 1 Augustus te vier, en andersins om die span te inspireer en te motiveer vir die laaste deel van die werksjaar, wat ook die besigste […]
Voordelige eienaarskap: Wat is nuut en relevant

Op 1 April 2023 het die Companies And Intellectual Property Commission, (CIPC), sy Voordelige Eienskaarskapregister bekend gestel. Hierdie register vereis dat alle korporatiewe entiteite wat by die CIPC geregistreer is – insluitend private maatskappye, beslote korporasies, nie-winsgewende maatskappye, staatsbeheerde maatskappye, persoonlike aanspreeklikheidsmaatskappye en publieke maatskappye – hul voordelige eienaarskapverklarings indien. Hierdie vereiste spruit voort uit […]
Voorwoord

Geagte leser Die wêreld is die afgelope paar maande met talle onsekerhede gekonfronteer, ook vanuit ‘n Suid-Afrikaanse perspektief: onsekerhede oor die regering se begroting, rentekoerse, wisselkoerse, brandstofpryse, in- en uitvoere weens die toestand van ons hawens en die nasionale verkiesing. Die sakewêreld spesifiek is verder gekonfronteer met drastiese veranderinge in belastingwetgewing rondom trusts, nuwe wetgewing […]
Ken die verskil tussen ‘n NPO, NPC & PBO

In Suid-Afrika kan entiteite wat op ‘n nie-winsgewende basis funksioneer, geklassifiseer en geregistreer word as verskeie organisasievorme: Nie-winsgewende Organisasie (NPO), Nie-winsgewende Maatskappy (NPC) en Openbare Weldaad Organisasie (PBO). Elke tipe dien ‘n unieke rol in die samelewing en het spesifieke regs- en belastingimplikasies. Hierdie artikel verduidelik die verskille tussen hierdie drie tipes entiteite, hul regsraamwerke, […]
CIPC | Voordelige eienaarskap verslagdoening en jaarlikse opgawes

In reaksie op Suid-Afrika se insluiting op die gryslys weens nie-nakoming van internasionale standaarde rakende die voorkoming van geldwassery en die finansiering van terrorisme, het die Parlement die Wysigingswet (“Wysigingswet”) op die Algemene Wette (Anti-Geldwassery en Bekamping van Terrorisme Finansiering) goedgekeur. Die Wysigingswet verplig die Maatskappye en Intellektuele Eiendom Kommissie (“CIPC”) om maatskappye en beslote […]
Voorwoord

Geagte Leser Ons vertrou dat u net so opgewonde is om ons nuusbrief te lees as wat ons was om dit saam te stel! Hierdie uitgawe is propvol interessante en relevante inligting wat verskeie onderwerpe dek, soos die verskil tussen NPO’s, NPC’s en PBO’s in Suid-Afrika asook die nuutste insigte oor die onderwerp van data-oortredings […]