Ontsluit die krag van personeel motivering

In die dinamiese landskap van hedendaagse ondernemings, waar voortdurende innovasie en kompetisie die landskap verskerp, bly een faktor die hoeksteen van sukses: personeel motivering. Gemotiveerde personeel in enige organisasie dryf die ondernemingsdoelwitte deur gefokusde en pligsgetroue aksies. Entoesiasme dryf produktiwiteit, kweek kreatiwiteit en bring mee ‘n positiewe werkskultuur wat met werknemers resoneer. Motivering behels nie […]
ASL Personeelnuus

Die ASL werwingspan het op 11 April die Noordwes Universiteit (NWU) se loopbaandag in Potchefstroom bygewoon. Nie net is ons verwelkom deur die Pukke Loopbaankantoor nie, maar was hierdie ‘n geleentheid om met studente in verbinding te tree en bewustheid ten opsigte van klerkskapgeleenthede te skep. Verder is ons opgewonde oor die in-persoon loopbaandag by […]
ASL Personeelnuus

Nuwe Personeel Met die aanbreek van die nuwe jaar is ons opgewonde om verskeie interne bevorderings en nuwe aanstellings in ASL met u te deel. Met ingang 1 Januarie 2024 is Siané Willemse en Joné Visser bevorder tot kliëntebestuurders in die oudit- & gerusstelllingsafdeling. Beide het hul SAIGR * klerkskappe by ASL in 2023 voltooi […]
Vereenvoudiging van trustnakoming in Suid-Afrika: Die Xero grootboekoplossing

In die lig van voortdurende veranderinge in die regulerende landskap met betrekking tot trusts in Suid-Afrika, tree die Xero grootboekpakket na vore as ‘n kern hulpmiddel vir trustees wat streef om intydse finansiële rekordhouding nougeset te handhaaf. Die wysigings aan wetgewing en regulasies, soos genoem in ons artikel “Trusts, belasting en IT3(t)’s”, (kliek hier om […]
Hoogtepunte van die 2024-begrotingstoespraak

Ten spyte van toenemende druk om belasting te verhoog om die regering se begroting te laat klop, is geen groot belastingverhogings aangekondig tydens die Minister van Finansies se 2024-begrotingstoespraak wat op 22 Februarie 2024 gelewer is nie. Die begroting beoog om ‘n ekstra R15 biljoen in inkomste te genereer, hoofsaaklik deur persoonlike inkomstebelasting deur bestaande […]
Aanstelling as direkteur | Jacques Potgieter

Ons is verheug om die aanstelling van Jacques Potgieter as direkteur binne die ASL Groep* aan te kondig. Met besonderse eienskappe van toewyding en leierskap binne ons firma, beliggaam Jacques die waardes en visie wat ons as groep vorentoe dryf. Jacques het sy reis met ASL begin in 2013 as ’n SAIPA klerk en het […]
Voorwoord

2024 is reeds in volle swang en die gesellige samesyn en koesteroomblikke met geliefdes tydens die feesseisoen reeds vergete. Sonder twyfel het baie van ons reflekteer oor die jaar wat verby is en terselfdertyd gewonder wat 2024 vir ons, maar ook Suid-Afrika, inhou. So hoe lyk 2024 vir Suid-Afrika? As jy iemand is wat op […]
Trusts, belasting en IT3(t)’s

Om te “t” of nie te “t” nie…, dit was die vraag. Gedurende die afgelope 18 maande het die verslagdoeningsraamwerk wat trusts reguleer en die daaropvolgende las wat op trustees geplaas word, onder die vergrootglas gekom na aanleiding van Suid-Afrika se insluiting op die gryslys weens (potensiële) geldwassery en finansiering van terrorisme. Nuut vrygestelde regulasies […]
Kantoorsluiting tydens opkomende vakansieseisoen

Ons kantore sal soos gebruiklik oor die feesseisoen sluit, met die laaste werksdag op Vrydag 22 Desember 2023, waarna ons weer sal heropen op Maandag, 8 Januarie 2024. Kontak gerus u verhoudingsvennoot vir enige verdere besonderhede oor die kantoorsluiting en ten einde te verseker dat enige versoeke betyds gerig word gedurende die laaste gedeelte van […]
ASL Personeelnuus

ASL se personeelinisiatief vir die derde kwartaal van 2023 was #ASLGive, met ‘n fokus op korporatiewe sosiale verantwoordelikheid. Die inisiatief het ’n hoogtepunt bereik met die jaarlikse Mandeladagviering waar 67 minute van jou tyd aangewend word om ’n verskil in die gemeenskap te maak. Hierdie jaar het ons besluit om die Graad R – 3 […]