Ons kantore sal soos gebruiklik oor die feesseisoen sluit, met die laaste werksdag op Vrydag 22 Desember 2023, waarna ons weer sal heropen op Maandag, 8 Januarie 2024. Kontak gerus u verhoudingsvennoot vir enige verdere besonderhede oor die kantoorsluiting en ten einde te verseker dat enige versoeke betyds gerig word gedurende die laaste gedeelte van die jaar.
Tagged 2023, Afrikaans, feesseisoen, kantoorsluiting, verhoudingsvennoot