Office Closure during the holiday season
Our office will close as usual during the holiday season, with the last working day on Friday, 22 December 2023. We will reopen on Monday, 8 January 2024. Please feel free to contact your relationship partner for any further details regarding the office closure and to ensure that any requests are addressed in a timely […]
Kantoorsluiting tydens opkomende vakansieseisoen

Ons kantore sal soos gebruiklik oor die feesseisoen sluit, met die laaste werksdag op Vrydag 22 Desember 2023, waarna ons weer sal heropen op Maandag, 8 Januarie 2024. Kontak gerus u verhoudingsvennoot vir enige verdere besonderhede oor die kantoorsluiting en ten einde te verseker dat enige versoeke betyds gerig word gedurende die laaste gedeelte van […]
ASL Personeelnuus

ASL se personeelinisiatief vir die derde kwartaal van 2023 was #ASLGive, met ‘n fokus op korporatiewe sosiale verantwoordelikheid. Die inisiatief het ’n hoogtepunt bereik met die jaarlikse Mandeladagviering waar 67 minute van jou tyd aangewend word om ’n verskil in die gemeenskap te maak. Hierdie jaar het ons besluit om die Graad R – 3 […]
Waarom is ‘n testament belangrik?

Om ‘n testament te hê? Of om nie ‘n testament te hê nie? Dit is die vraag. Nee, nie regtig nie. Of jy nou een-en-twintig of een-en-negentig is, in jou eerste werk of die laaste stadiums van aftrede, getroud of ongetroud, kinders het of nie kinders het nie, geen afhanklikes het of baie afhanklikes het […]
Eerste administratiewe boete opgelê met betrekking tot die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 (“POPIA”)

In die hedendaagse digitale landskap het bekommernisse oor kuberveiligheid, privaatheid en die beskerming van persoonlike inligting die middelpunt van belangstelling ingeneem. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting van Suid-Afrika, (POPIA), wat op 1 Julie 2021 in werking getree het, sit individue se grondwetlike reg op privaatheid uiteen. Hierdie wet beskerm nie net persoonlike […]
Strenger fokus op trust opgawes in 2023

Die Inkomstebelastingwet bepaal dat alle trusts op ‘n jaarlikse basis ‘n inkomstebelastingopgawe (ITR12T) moet indien. Die nakoming van hierdie bepalings is egter die afgelope paar jare selektief toegepas, met sommige trusts wat uitstaande belastingopgawes het wat etlike jare terug dateer. Gevolglik het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sy fokus verskerp om trustinligting, voordelige eienaars van trusts […]
2023 Belastingseisoen sperdatums en outomatiese aanslagprosesse

2023 Belastingseisoen sperdatums Die 2023-seisoen vir indiening van belastingopgawes vir individue en trusts het op 7 Julie 2023 geopen. Die kriteria en indieningsdatums is soos volg: Nie-voorlopige belastingbetalers en trusts wat nie aanspreeklik is vir voorlopige belasting betalings nie. 7 Julie 2023 tot 23 Oktober 2023 Voorlopige belastingbetalers, insluitend trusts, aanspreeklik vir voorlopige belasting betalings. […]
2023 Tax season deadlines and auto-assessment processes
2023 Tax season deadlines The 2023 filing season for individual taxpayers and trusts opened on 7 July 2023. The criteria and submission deadlines are indicated below: Non-provisional taxpayers and trusts not liable for provisional tax payments 7 July 2023 to 23 October 2023 Provisional taxpayers including trusts who are liable for provisional tax payments 7 […]
Beneficial ownership and the importance of filing annual returns
Beneficial ownership In response to South Africa being greylisted due to non-compliance with international standards relating to the prevention of money laundering and terrorist financing, Parliament enacted the General Laws (Anti-Money Laundering and Combating Terrorism Financing) Amendment Act in December 2022, which mandated the amendment of the Companies Act. These Companies Act amendments, which came […]
Voordelige eienaarskap en die noodsaaklikheid van indiening van jaarlikse opgawes

Voordelige eienaarskap Suid-Afrika is onlangs op die gryslys geplaas weens nie-voldoening aan die internasionale standaarde met betrekking tot die voorkoming van geldwassery en die finansiering van terrorismeaktiwiteite. Gevolglik het die Parlement in Desember 2022 die Wysigingswet op Algemene Wette teen geldwassery en bestryding teen terrorismefinansiering, goedgekeur. Die wysigings aan die Maatskappywet, wat op 1 April […]