Voorwoord

ASL het in sy huidige vorm op 1 Augustus 1998 ’n beskeie begin gehad toe Pieter Aucamp die ouditafdeling van die destydse Philip Marais & Kie in Somerset-Wes gekoop het. Die personeelkorps het bestaan uit Pieter self en ’n ontvangsdame wat met nog drie ander firmas gedeel is. 25 jaar later is ons geseën met […]
Foreword
In its current form, ASL had a modest beginning on 1 August 1998 when Pieter Aucamp purchased the audit department of the then Philip Marais & Co in Somerset West. The staff consisted of Pieter himself and a receptionist who was shared with three other firms. 25 Years later, we are blessed with almost 100 […]
Xero: intydse, akkurate en toeganklike finansiële verantwoording en verslagdoening
Verseker jou besigheid se veerkragtigheid deur intydse, akkurate en toeganklike finansiële verantwoording en verslagdoening! Xero is ‘n cloud-based rekeningkundige sagteware oplossing wat in meer as 180 lande wêreldwyd en soveel as 3.7 miljoen gebruikers aangewend word om hul tradisionele finansiële funksies te vereenvoudig en vergemaklik! Outomatisering van prosesse Integrasie met verskeie ander besigheidstoepassings Gebruikersvriendelik Intydse […]
ASL Staff News
During 2023 we are launching a quarterly staff initiative, with the aim of cultivating work-life balance, driving community involvement, as well as social events to promote teamwork. In February, the #ASLMove challenge was launched as our first staff initiative for 2023. Everyone was catered for and participation could take place in the ASL Runners or […]
ASL Personeelnuus

Gedurende 2023 loods ons ‘n kwartaalikse personeelinisiatief, ten doel om werk-lewe balans te kweek, gemeenskapsbetrokkenheid te dryf, sowel as sosiale geleenthede om spanwerk te bevorder. In Februarie is die #ASLMove uitdaging as ons eerste personeelinisiatief vir 2023 geloods. Daar is vir almal voorsiening gemaak en deelname kon plaasvind in die ASL Runners of ASL Strollers […]
Wills and divorce
The topic of divorce is a sensitive one and, given the emotional impact a divorce has on all parties involved, it is often seen as a topic to be avoided at all costs. However, avoiding the challenging topic at all costs may have a significant (monetary) cost should one of the parties to the divorce […]
Testamente & egskeidings

Egskeiding is ‘n sensitiewe onderwerp en gegewe die emosionele impak wat ‘n egskeiding op alle betrokke partye het, word dit dikwels gesien as ‘n onderwerp wat ten alle koste vermy moet word. Om die onderwerp te vermy, kan egter ‘n aansienlike (monetêre) koste inhou indien een van die partye sou sterf kort nadat die egskeiding […]
Merging process and technology by prioritising experiences
Francois Kriel is a respected IMCSA-certified management consultant who specialises in change management, data protection and digital transformation. He is a director at Kriel & Co., a consulting firm that supports various organisations – including ASL – with compliance with data privacy and change management. As we find ourselves in the midst of the fourth […]
Die samesmelting van proses en tegnologie deur ervarings te prioritiseer

Francois Kriel is ‘n gerespekteerde IMCSA-gesertifiseerde bestuurskonsultant wie spesialiseer in veranderingsbestuur, databeskerming en digitale transformasie. Hy is ‘n direkteur by Kriel & Co, ‘n konsultasiefirma wat verskeie organisasies – insluitend ASL – ondersteun met die nakoming van dataprivaatheid en veranderingsbestuur. Te midde van die vierde industriële revolusie waarin ons onsself bevind, gee Sesil Pir ‘n […]
Updated process on new VAT registrations
Effective from 11 May 2023, SARS has implemented more stringent VAT registration procedures due to a significant increase in suspicious VAT registration applications. The South African Revenue Service (SARS) noted that a large number of suspicious registrations by VAT vendors were submitted during the month of April 2023 which therefore required an urgent review of […]