Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Verseker jou besigheid se veerkragtigheid deur intydse, akkurate en toeganklike finansiële verantwoording en verslagdoening!

Xero is ‘n cloud-based rekeningkundige sagteware oplossing wat in meer as 180 lande wêreldwyd en soveel as 3.7 miljoen gebruikers aangewend word om hul tradisionele finansiële funksies te vereenvoudig en vergemaklik!

  • Outomatisering van prosesse
  • Integrasie met verskeie ander besigheidstoepassings
  • Gebruikersvriendelik
  • Intydse finansiële inligting
  • Verhoogde sekuriteit

Kontak ons by saas@asl.co.za vir ‘n verpligtingvrye kwotasie om Xero in jou besigheid te implementeer of vir advies om jou huidige gebruik van hierdie program te optimaliseer.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X