Corporate Governance – Dividends
A dividend is the distribution of a reward from a portion of the company’s earnings and is paid to a class of its shareholders. Dividends are decided and managed by the company’s board of directors, though they must be approved by the shareholders through their voting rights. Dividends can be issued as cash payments, shares, […]
Corporate Governance: Removal of Director vs Voluntary Resignation of Director
In terms of the Companies Act No 71 of 2008 (“the Act”), a director may be removed either by the shareholders or by the board of directors. Section 71 of the Act states that despite anything to the contrary in a company’s Memorandum of Incorporation or rule, or any agreement between a company and a […]
Korporatiewe Beheer – Naamsveranderinge
Dit staan ʼn maatskappy of beslote korporasie vry om sy naam te verander indien verkies. Vir maatskappye sal die naamsverandering ʼn spesiale besluit tot gevolg hê wat deur die aandeelhouers van die maatskappy goedgekeur moet word en in die geval van ʼn beslote korporasie moet die lede van die beslote korporasie die naamsverandering goedgekeur. Voor […]
Korporatiewe Beheer – Dividendverklarings
Dividendverklarings kan verskeie vorme aanneem, maar vir doeleindes van hierdie artikel bespreek ons die verklaring van ʼn gewone dividend. Ingevolge Artikel 46 van die Maatskappywet van 2008 (“die Wet”) moet die direksie van die maatskappy die dividendverklaring goedkeur per skriftelike resolusie. Die direkteure moet ook verklaar dat die solvensie- en likiditeitstoets toegepas is, soos vereis […]
Solvensie- en likiditeitstoetse
In Artikel 22(1)(b) van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word maatskappye verbied om handel te dryf in omstandighede waartydens ’n maatskappy insolvent is. Volgens die bepalings van Artikel 4 van die Wet word die duidelike vereistes uiteengesit vir die behoorlike uitvoer van ’n solvensie- en likiditeitstoets, om vas te stel of ’n […]
Pligte en verantwoordelikhede van direkteure ten opsigte van korporatiewe beheer van ’n maatskappy
In terme van die Maatskappywet 71 van 2008 (“die nuwe Wet”) bepaal artikel 7(b)(iii) dat een van die oogmerke van die nuwe Wet is om deursigtigheid en hoë standaarde van korporatiewe bestuur aan te moedig. Gedurende die bestaan van die Maatskappywet 63 van 1973 (“die ou Wet”) was die pligte en verantwoordelikhede van direkteure wel […]
Jaarlikse CIPC-opgawes en die gepaardgaande vorms
In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die “Companies and Intellectual Property Commission” (“CIPC”) in te dien. Tesame met die jaarlikse CIPC-opgawe, moet ’n stel van die maatskappy se finansiële state of die “Financial Accountability […]
Wat is die doel van die jaarlikse CIPC-opgawe?
In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) in te dien. Dit is egter belangrik om daarop te let dat jaarlikse opgawes wat by die CIPC ingedien word, […]
Korporatiewe Beheer
Korporatiewe beheer is in wese die reëls en praktyke waarbinne ’n maatskappy bestuur en beheer word. Die direkteure van ’n maatskappy speel ’n kritieke rol in die implementering en toepassing van goeie korporatiewe beheer, asook in die voldoening aan die vereistes van die Maatskappywet. Die direkteure van ’n maatskappy moet te alle tye die verskeie […]