Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Tax on foreign employment income (“Expat tax”)

Section 10(1)(o)(ii) provides relief to taxpayers by not taxing foreign employment income, as the foreign company is already deducting PAYE / tax on that income. However, there are some countries whose own tax laws stipulate that no tax on foreign employment income is deducted. The effect of this is that some individuals practically pay no […]

Voorlopige belasting: Onderskattingsboetes

In die verlede was dit algemene praktyk om die ‘basiese bedrag’ vir die indiening en betaling van die IRP6’e te gebruik. Die ‘basiese bedrag’ is die belasbare inkomste op die ‘mees onlangse jaar van aanslag’. Ingevolge paragraaf van die 19 Vierde Bylae tot die Inkomstebelastingwet is dit egter verpligtend om ’n skatting van die totale […]

SAID: Terugvoer omdraaitye

Een van die mees algemene navrae waarmee ons op ’n daaglikse basis te doen kry, is hoe lank dit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal neem om op navrae en indienings, van welke aard ookal, te reageer en af te handel.  Ongelukkig is die kort antwoord – ‘te lank’. Om u hierop voor te berei het […]

Belastingskuld en afbetalingsooreenkomste

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die SAID verskuldig is. Ons ondervind egter dat die SAID se skuldinvorderaars (intern en nuut-aangestelde eksterne […]

Belastingafdeling: Ons missie

Gegewe die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) se onvoorspelbaarheid en voortdurend veranderende stelsels, vereistes en prosedures is dit deel van ons missie om deurgaans op hoogte te bly van alle nuwe verwikkelinge en dateer ons ons kennisbank deurlopend op met enige verwikkelinge by die SAID. Dit is om te verseker dat kwaliteit diens gelewer word aan […]

Valid Tax Invoice Requirements for VAT Vendors

When making a purchase for your business, you should always ensure you receive a valid VAT invoice. This enables you to claim input VAT from SARS. With the change in VAT rate from 14% to 15%, VAT has come under the spotlight. This brings more focus on VAT compliance and more specifically on when we […]

Geldige BTW-faktuurvereistes vir BTW-ondernemers

Wanneer u iets vir u besigheid aankoop moet u verseker dat u ’n geldige belastingfaktuur ontvang. Dit stel u in staat om insetbelasting van die SAID te eis. Met die wysiging van die BTW-koers van 14% na 15% , het BTW nou weer onder die soeklig gekom. Hiermee saam word daar nou meer gefokus op […]

Toename in BTW. Neem kennis van dié idee.

In die begrotingsrede op 21 Februarie 2018, het die Minister van Finansies aangekondig dat die BTW koers vanaf 1 April 2018 van 14% na 15% gaan verander. Hiermee ’n paar belangrike punte om van kennis te neem met hierdie BTW-koersverandering: Ons herinner u daaraan om vanaf hierdie datum u rekeningkundige stelsel só aan te pas […]

Theres an increase in VAT. Remember that.

In the budget speech on 21 February 2018, the Minister of Finance announced that the VAT rate will change from 14% to 15% from 1 April 2018. Here are some key points to take note of in terms of the change in VAT rate: We remind you that, from this date, you must adjust your […]

Budget Speech summary

On Wednesday, 21 February 2018, all eyes were on the Minister of Finance in Parliament, where he delivered his budget speech.  It became apparent over the last few months that bad news would be the order of the day as tax hikes were not only expected, but seemed unavoidable. Therefore, it was no surprise that […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X