Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

2020 Tax filing season due to COVID-19

On 5 May 2020, SARS Commissioner Edward Kieswetter announced key changes to the upcoming tax filing season for personal taxes, which will comprise three phases. Phase one – Employer filing (15 April 2020 – 31 May 2020) It was noted that employers’ compliance with payroll taxes (PAYE) would be of vital importance and that there […]

2020 belastingindiening-seisoen weens COVID-19

Op 5 Mei 2020 het die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”), Edward Kieswetter, die sleutelveranderinge aan die komende seisoen vir die indiening van persoonlike belasting aangekondig wat drie fases sal behels. Fase een – Werkgewer indiening (15 April 2020 tot 31 Mei 2020) Daar is gelet daarop dat werkgewers se nakoming met werknemersbelasting (LBS) […]

COVID-19 Tax relief measures

In light of the current COVID-19 pandemic, President Cyril Ramaphosa announced certain relief measures in an attempt to provide for the wellbeing of the people of South Africa and navigate our already troubled economy through these uncertain times. In order to assist with alleviating cash flow burdens arising as a result of the COVID-19 outbreak, […]

COVID-19 Belasting verligtingmaatreёls

In die lig van die huidige COVID-19 pandemie het President Cyril Ramaphosa sekere verligtingmaatreëls aangekondig in ‘n poging om voorsiening te maak vir die welstand van die mense van Suid-Afrika, en om ons reeds geteisterde ekonomie deur hierdie onsekere tye te navigeer. Ten einde te help met die verligting van kontantvloeilaste wat as gevolg van […]

Die 2020 begrotingsrede in ’n neutedop

Tito Mboweni, Minister van Finansies, het op 26 Februarie 2020 sy tweede toespraak op die nasionale begroting gelewer. Belastingbetalers kan ’n bietjie makliker asemhaal omdat hy geen groot belastingverhogings aangekondig het nie. Die persoonlike inkomstebelastingdrempels en die primêre, sekondêre en tersiêre korting word met 5,2% verhoog vir 2020/21, wat hoër is as die verwagte inflasie […]

The 2020 Budget Speech in a nutshell

Finance Minister Tito Mboweni delivered his second National Budget Speech on 26 February 2020. Taxpayers can breathe a little easier as he announced no major tax increases. The personal income tax brackets and the primary, secondary and tertiary rebates will be increased by 5.2% for 2020/21, which is above the expected inflation of 4.4%. Tax […]

Ondersteunende dokumentasie

In die Belastingafdeling streef ons daarna om alle aansoeke en registrasies so vinnig en pynloos moontlik af te handel en in die proses die kliënt se interaksie met die SAID tot ’n minimum te beperk. Die grootste sondebok wat registrasies en aansoeke vertraag is verkeerde en onvoldoende ondersteunende dokumentasie. Die onderstaande verteenwoordig ’n opsomming van […]

Finansiële emigrasie

Hierdie artikel volg op ons vorige artikel rakende belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste (meer algemeen bekend as “expat tax”). Daar is ‘n algemene wanpersepsie dat, ten einde nie as ‘n inwoner vir belastingdoeleindes in Suid-Afrika geag te word nie, dit nodig is om finansieel uit Suid-Afrika te emigreer. Finansiële emigrasie (FE) kan plaasvind wanneer ‘n Suid-Afrikaanse […]

SARS scams and fake e-mails

With the filing season officially open and many taxpayers expecting possible refunds, it is unfortunately also a great opportunity for criminals to obtain personal details of taxpayers in order to commit fraud. Taxpayers randomly receive false emails made to look as if these e-mails were sent from SARS. These are fraudulent e-mails aimed at enticing […]

Belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste (“Expat tax”)

Artikel 10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers om nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere individue […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X