Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Solvensie- en likiditeitstoetse

In Artikel 22(1)(b) van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word maatskappye verbied om handel te dryf in omstandighede waartydens ’n maatskappy insolvent is. Volgens die bepalings van Artikel 4 van die Wet word die duidelike vereistes uiteengesit vir die behoorlike uitvoer van ’n solvensie- en likiditeitstoets, om vas te stel of ’n […]

Belastingskuld en afbetalingsooreenkomste

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die SAID verskuldig is. Ons ondervind egter dat die SAID se skuldinvorderaars (intern en nuut-aangestelde eksterne […]

Benefits of “the cloud” you probably have not yet considered

Technology has influenced a whole new vocabulary over the last few years, especially with relevance to the financial sector. How many people would have been able to keep up with a conversation concerning cryptocurrency, cloud services, artificial intelligence, and machine learning for instance, even as little as three years ago? It is interesting that technology, […]

Is it possible to backdate an agreement?

A popular question which comes up during a consultation with a client when the drafting of commercial documents is discussed is, “what is the effective date of the transaction?” It is common practice that the effective date be expressly defined in the agreement, this is to indicate when the agreement will come into force and […]

Is dit moontlik om ‘n ooreenkoms terugwerkend van krag te maak?

’n Gewilde vraag wat opduik tydens konsultasie met ’n kliënt wanneer die opstel van handelsdokumente bespreek word, is “wat is die effektiewe datum van die transaksie?” Dit is gebruiklik dat die effektiewe datum uitdruklik in die transaksie bepaal word om aan te toon wanneer die ooreenkoms van  krag en effektief sal word. Die effektiewe datum […]

Onder watter omstandighede kan ’n privaatmaatskappy en/of beslote korporasie gederegistreer word?

Gedurende die registrasie van ’n maatskappy en/of ’n beslote korporasie verkry daardie entiteit regspersoonlikheid, welke regspersoonlikheid tot ’n einde kom wanneer die direkteure en/of lede die besluit neem om die entiteit te deregistreer.  ’n Maatskappy en/of beslote korporasie kan gederegistreer word in een of meer van die volgende gevalle: deur middel van ’n versoek vanaf […]

At ASL, we believe in celebrating our successes…

Over the last six months, our trainee accountants achieved success in various examinations. With great pride, we celebrated these achievements on 11 April by raising a glass at a celebratory dinner event. We would like to congratulate these employees on passing the following examinations: SAIPA Professional Evaluation (PE) Leonard Burger Larochelle Sephton UNISA Honours in […]

By ASL glo ons om ons suksesse te vier…

Oor die afgelope ses maande het ons leerlingklerke in verskeie eksamens sukses behaal. Met groot trots het ons op 11 April hierdie prestasies gevier deur ’n glasie te klink by ’n feestelike aandete. Ons wil hierdie werknemers gelukwens met die slaag van die volgende eksamens: SAIPR Professionele Evaluasie (PE) Leonard Burger Larochelle Sephton UNISA Honneurs […]

Audit efficiency – the constant strive to improve service excellence

As an Audit Department and SAICA training office, the balancing act between developing trainees to the competencies required, adhering to all regulatory requirements, remaining current and up to date with all changes in the industry together with providing high quality work efficiently and service excellence can be challenging. We believe that efficiency in everything we […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X