Oor die afgelope ses maande het ons leerlingklerke in verskeie eksamens sukses behaal. Met groot trots het ons op 11 April hierdie prestasies gevier deur ’n glasie te klink by ’n feestelike aandete.
Ons wil hierdie werknemers gelukwens met die slaag van die volgende eksamens:
Ons is baie trots op julle prestasies, wat sal dien as trapklippe in julle reis om gekwalifiseerde professionele persone in die werkplek te word. Verder is ons dankbaar vir die positiewe impak wat voortgesette studie op ASL het.