Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Voorlopige belasting: Onderskattingsboetes

In die verlede was dit algemene praktyk om die ‘basiese bedrag’ vir die indiening en betaling van die IRP6’e te gebruik. Die ‘basiese bedrag’ is die belasbare inkomste op die ‘mees onlangse jaar van aanslag’. Ingevolge paragraaf van die 19 Vierde Bylae tot die Inkomstebelastingwet is dit egter verpligtend om ’n skatting van die totale […]

SAID: Terugvoer omdraaitye

Een van die mees algemene navrae waarmee ons op ’n daaglikse basis te doen kry, is hoe lank dit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal neem om op navrae en indienings, van welke aard ookal, te reageer en af te handel.  Ongelukkig is die kort antwoord – ‘te lank’. Om u hierop voor te berei het […]

Omheining van verliese (artikel 20A) vir natuurlike persone

Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik. Artikel 20A vervang altans nie artikels 11(a) en 23(g) nie. Alle uitgawes wat nie volgens artikel 11(a) kwalifiseer nie of wat […]

Salarisafdeling

Met die EMP501-rekonsiliasies vir die jaar geëindig Februarie 2018 wat teen 31 Mei 2018 ingedien moet wees by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) sowel as die W.As 8 2017 Opgawe van Verdienste (Return of Earnings) by die Departement van Arbeid, is dit nodig om u daaraan te herinner dat die volgende boetes gehef kan word: […]

Customer service – the second strategic objective of our audit department

In a previous article, we looked at the strengths and opportunities associated with employee motivation. This article will place a focus on the strengths and opportunities regarding our audit departments second strategic objective, namely customer service. As an audit or independent review is frequently viewed as a burden, we strive to change the perception through […]

Korporatiewe Beheer – Naamsveranderinge

Dit staan ʼn maatskappy of beslote korporasie vry om sy naam te verander indien verkies.  Vir maatskappye sal die naamsverandering ʼn spesiale besluit tot gevolg hê wat deur die aandeelhouers van die maatskappy goedgekeur moet word en in die geval van ʼn beslote korporasie moet die lede van die beslote korporasie die naamsverandering goedgekeur. Voor […]

Korporatiewe Beheer – Dividendverklarings

Dividendverklarings kan verskeie vorme aanneem, maar vir doeleindes van hierdie artikel bespreek ons die verklaring van ʼn gewone dividend. Ingevolge Artikel 46 van die Maatskappywet van 2008 (“die Wet”) moet die direksie van die maatskappy die dividendverklaring goedkeur per skriftelike resolusie.  Die direkteure moet ook verklaar dat die solvensie- en likiditeitstoets toegepas is, soos vereis […]

What is an MOI and what is meant by short form and long form MOI’s?

A Memorandum of Incorporation (“MOI”) can be described as the sole governing document of a company and is binding between the shareholders, directors and the company itself. Before implementation of the Companies Act No. 71 of 2008 (“the new Act”), all companies were required to have an Articles of Memorandum of Association, which was replaced […]

What should you consider when investing in a business?

You have worked hard for many years, and have finally saved enough funds and mustered the courage to take the big leap that you have been dreaming about for such a long time… you are going to invest in your own business. You have found the perfect business and is excited about your new journey, […]

Wat moet jy oorweeg wanneer jy in ’n besigheid belê?

Jy werk al jare lank hard en het uiteindelik genoeg fondse en moed bymekaar geskraap om die groot sprong, waaroor jy só lank droom, te neem… jy gaan in jou eie besigheid belê. Jy het die perfekte besigheid gevind en is opgewonde oor jou nuwe reis, wanneer jy skielik besef dat jy nog nooit in […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X