CIPC Compliance checklist – What’s new
The Companies and Intellectual Property Commission (“CIPC”) has enhanced the Compliance Checklist, which can be accessed by logging on to the CIPC E-Services platform. From the 5th of March 2020, it is mandatory for the following types of companies to confirm with CIPC if the company’s annual financial statements are audited or independently reviewed: Incorporated […]
Die verpligte voltooing van die CIPC se Vraelys
Die Companies and Intellectual Property Commission (“CIPC”) het ‘n kennisgewing (Kennisgewing 52 van 2019) in Augustus 2019 uitgestuur waarin hulle die CIPC vraelys aangekondig het. Die CIPC vereis nou van elke maatskappy om hierdie vraelys te voltooi om sodoende te verseker dat sekere bepalings soos uiteengesit is in die Maatskappywet (Wet No 71 van 2008) […]
The compulsary completion of the CIPC Compliance Checklist
The Companies and Intellectual Property Commission (“CIPC”) issued a notice (Notice 52 of 2019) in August 2019 in which they introduced the CIPC compliance checklist. The CIPC now requires each company to complete this checklist to ensure compliance with the mandatory requirements of the Companies Act (Act No. 71 of 2008). It also serves as […]
Korporatiewe Beheer – Naamsveranderinge
Dit staan ʼn maatskappy of beslote korporasie vry om sy naam te verander indien verkies. Vir maatskappye sal die naamsverandering ʼn spesiale besluit tot gevolg hê wat deur die aandeelhouers van die maatskappy goedgekeur moet word en in die geval van ʼn beslote korporasie moet die lede van die beslote korporasie die naamsverandering goedgekeur. Voor […]
Under what circumstances can a private company and/or close corporation be deregistered?
During the registration of a company or close corporation that entity acquires a legal personality. This legal personality comes to an end when the directors and/or members decide to deregister the entity. A company or close corporation can be deregistered in one or more of the following ways: by means of a request from the […]
Onder watter omstandighede kan ’n privaatmaatskappy en/of beslote korporasie gederegistreer word?
Gedurende die registrasie van ’n maatskappy en/of ’n beslote korporasie verkry daardie entiteit regspersoonlikheid, welke regspersoonlikheid tot ’n einde kom wanneer die direkteure en/of lede die besluit neem om die entiteit te deregistreer. ’n Maatskappy en/of beslote korporasie kan gederegistreer word in een of meer van die volgende gevalle: deur middel van ’n versoek vanaf […]
Jaarlikse CIPC-opgawes en die gepaardgaande vorms
In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die “Companies and Intellectual Property Commission” (“CIPC”) in te dien. Tesame met die jaarlikse CIPC-opgawe, moet ’n stel van die maatskappy se finansiële state of die “Financial Accountability […]
Wat is die doel van die jaarlikse CIPC-opgawe?
In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) in te dien. Dit is egter belangrik om daarop te let dat jaarlikse opgawes wat by die CIPC ingedien word, […]
Is it still possible for a business to use a trading name other than its registered name?
It is not uncommon for a company to use a trading name which is not the same as the registered name of the company, as recorded at the Companies and Intellectual Property Commission (“CIPC”). However, in terms of chapter 4 of the Consumer Protection Act 68 of 2008 (“CPA”) and more specifically in sections 79 […]
Is dit steeds moontlik vir ’n besigheid om ’n handelsnaam anders as sy geregistreerde naam te gebruik?
Dit is nie ongewoon dat ’n maatskappy ’n handelsnaam gebruik wat nie dieselfde is as sy geregistreerde naam soos dit by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) opgeteken is nie. Kragtens hoofstuk 4 van die Wet op Gebruikersbeskerming 68 van 2008 (die Wet) en in die besonder artikels 79 tot 81, word bepaal […]