Hoogtepunte uit die 2023-Begrotingsrede
Die 2023-begrotingsrede is op Woensdag, 22 Februarie 2023, deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, gelewer. Oor die algemeen het die begrotingsrede ‘n versigtige benadering tot fiskale bestuur weerspieël, met ‘n fokus op die bevordering van ekonomiese groei, die skep van werksgeleenthede en die aanspreek van maatskaplike ongelykheid. Alhoewel daar ‘n paar veranderinge aan belastingkoerse […]
Hoogtepunte uit die 2022-begrotingsrede
Die 2022-begrotingstoespraak is op Woensdag, 23 Februarie 2022, deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, gelewer. Hiermee volg ‘n oorsig van sommige van die hoogtepunte: Belastingkortings sal in ooreenstemming met inflasie aangepas word. Die verandering in die primêre korting verhoog die belastingvrye drempel van R87 300 (in 2021) tot R91 250 vir belastingbetalers jonger as […]
Voorwoord
Februarie is pas agter die rug… Ons het ‘n maand oorleef wat gewoonlik gepaard gaan met die betaal van belasting, vrae oor die aanwending daarvan en dan ook die begrotingsrede vir die komende jaar. Minister Enoch Godongwana het sy eerste begrotingsrede gelewer en in teenstelling met die algemene verwagting dat belastingkoerse in Suid-Afrika verhoog sal […]
Die 2020 begrotingsrede in ’n neutedop
Tito Mboweni, Minister van Finansies, het op 26 Februarie 2020 sy tweede toespraak op die nasionale begroting gelewer. Belastingbetalers kan ’n bietjie makliker asemhaal omdat hy geen groot belastingverhogings aangekondig het nie. Die persoonlike inkomstebelastingdrempels en die primêre, sekondêre en tersiêre korting word met 5,2% verhoog vir 2020/21, wat hoër is as die verwagte inflasie […]
Begrotingsrede opsomming
Op Woensdag 21 Februarie 2018 was alle oë op die Minister van Finansies in die Parlement, waar hy sy begrotingsrede gelewer het. Dit het die laaste paar maande duidelik geword dat slegte nuus aan die orde van die dag sou wees aangesien belastingstygings nie net verwag is nie, maar onvermydelik gelyk het. Dit was dus […]