Hoogtepunte uit die 2023-Begrotingsrede
Die 2023-begrotingsrede is op Woensdag, 22 Februarie 2023, deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, gelewer. Oor die algemeen het die begrotingsrede ‘n versigtige benadering tot fiskale bestuur weerspieël, met ‘n fokus op die bevordering van ekonomiese groei, die skep van werksgeleenthede en die aanspreek van maatskaplike ongelykheid. Alhoewel daar ‘n paar veranderinge aan belastingkoerse […]
Voorwoord
Vir die meeste rekenmeesters en ouditeure bring Maart welkome verligting – ’n maand van asemskep. Voorlopige belasting en finansiële jaareinde oorheers ons lewens tot ’n groot mate in Januarie en Februarie. Met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat genadeloos boetes hef, is daar ’n groot fokus om te verseker dat ons kliënte se voorlopige belasting akkuraat […]
Die 2020 begrotingsrede in ’n neutedop
Tito Mboweni, Minister van Finansies, het op 26 Februarie 2020 sy tweede toespraak op die nasionale begroting gelewer. Belastingbetalers kan ’n bietjie makliker asemhaal omdat hy geen groot belastingverhogings aangekondig het nie. Die persoonlike inkomstebelastingdrempels en die primêre, sekondêre en tersiêre korting word met 5,2% verhoog vir 2020/21, wat hoër is as die verwagte inflasie […]
Toename in BTW. Neem kennis van dié idee.
In die begrotingsrede op 21 Februarie 2018, het die Minister van Finansies aangekondig dat die BTW koers vanaf 1 April 2018 van 14% na 15% gaan verander. Hiermee ’n paar belangrike punte om van kennis te neem met hierdie BTW-koersverandering: Ons herinner u daaraan om vanaf hierdie datum u rekeningkundige stelsel só aan te pas […]
Begrotingsrede opsomming
Op Woensdag 21 Februarie 2018 was alle oë op die Minister van Finansies in die Parlement, waar hy sy begrotingsrede gelewer het. Dit het die laaste paar maande duidelik geword dat slegte nuus aan die orde van die dag sou wees aangesien belastingstygings nie net verwag is nie, maar onvermydelik gelyk het. Dit was dus […]