Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Nasionale Tesourie publiseer konsep belasting wysigings

Die konsep Wysigingswet op Belastingwette van 2020 (TLAB) en die konsep Wysigingswet op Belastingadministrasie van 2020 (TALAB), was deur Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) op 31 Julie 2020 gepubliseer. Hierdie konsep wetgewing hou verband met die konsep wysigings wat tydens die Begrotingsrede van 2020 deur die Minister van Finansies op 26 Februarie 2020 […]

ASL verjaarsdag

Op Donderdag, 01 Augustus, het ons ASL se 21ste bestaansjaar gevier met ‘n gesellige funksie by De Warenmarkt in Stellenbosch. Volgens ware ASL tradisie het almal heerlik gekuier, gelag en gesellig saam gekuier. Ons deel graag ‘n paar foto’s van die geleentheid met julle. Op die volgende 21 jaar!

At ASL, we believe in celebrating our successes…

Over the last six months, our trainee accountants achieved success in various examinations. With great pride, we celebrated these achievements on 11 April by raising a glass at a celebratory dinner event. We would like to congratulate these employees on passing the following examinations: SAIPA Professional Evaluation (PE) Leonard Burger Larochelle Sephton UNISA Honours in […]

By ASL glo ons om ons suksesse te vier…

Oor die afgelope ses maande het ons leerlingklerke in verskeie eksamens sukses behaal. Met groot trots het ons op 11 April hierdie prestasies gevier deur ’n glasie te klink by ’n feestelike aandete. Ons wil hierdie werknemers gelukwens met die slaag van die volgende eksamens: SAIPR Professionele Evaluasie (PE) Leonard Burger Larochelle Sephton UNISA Honneurs […]

New Employees | ASL 2018

ASL looks forward to welcoming twelve new trainees in 2018. Trainees begin their journey at ASL with a two-week induction program, which ensures that an optimal learning environment is established and that new relationships can be formed from the start. We wish our new trainees all the best for this exciting new chapter of their […]

Nuwe werknemers | ASL 2018

ASL sien daarna uit om twaalf nuwe leerlingrekenmeesters in 2018 te verwelkom. Leerling klerke begin hul reis by ASL met ’n twee week lange oriënteringsprogram wat verseker dat ’n optimale leeromgewing geskep word en dat nuwe verhoudings uit die staanspoor gevestig kan word. Ons wens ons nuwe klerke die beste toe vir hierdie nuwe hoofstuk […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X