Nuwe belastingverslagdoeningsvereistes vir trusts
‘n Sterk tema wat van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en Nasionale Tesourie vir die 2024-boekjaar na vore kom, is dié van verslagdoening en trusts word nie agterweë gelaat nie. Begunstigde eienaarskap Om aan die vereistes van die Financial Action Task Force (FATF) te voldoen, beoog die SAID om alle begunstigde eienaars van nuut geregistreerde trusts […]
Kan jou besigheid ‘n kuberaanval bekostig?
Francois Kriel is ’n gerespekteerde IMCSA-gesertifiseerde bestuurskonsultant wie spesialiseer in veranderingsbestuur, databeskerming en digitale transformasie. Hy is ‘n direkteur by Kriel & Co, ‘n konsultasiefirma wat verskeie organisasies – insluitend ASL – ondersteun met die nakoming van dataprivaatheid en veranderingsbestuur in kuberveiligheid. Besighede in Suid-Afrika trotseer tans ‘n besigheidsomgewing met aansienlik verhoogde risiko’s – of […]
New requirements for section 18A receipts issued by public benefit organisations
Section 18A of the Income Tax Act allows approved public benefit organisations (PBOs) to issue receipts to donors for donations received. The receipt issued by a PBO allows the donor to receive a tax deduction for such expenditure, subject to the limitations in section 18A.On 24 February 2023, a notice was issued by the South […]
Trust Property Control Act amendments requires more control from trustees
The Government Gazette published on the 29th of December 2022 contained various amendments to The General Laws (Anti-Money Laundering and Combatting Terrorism Financing) Amendment Act, 2022 (Amendment Act), including important amendments to the Trust Property Control Act, 1988 (“the Act”). The published amendments aim to combat money laundering and provide an additional layer of security […]
Wysigings aan die Wet op die Beheer oor Trustgoed vereis meer beheer van trustees
Die Staatskoerant gedateer 29 Desember 2022, bevat verskeie wysigings aan die Wysigingswet van 2022 op die Algemene Wette (teen Geldwassery en Bekamping van Terrorismefinansiering) (“Wysigingswet”), insluitend belangrike wysigings aan die Wet op die Beheer van Trustgoed van 1988 (“die Wet”). Die gepubliseerde wysigings het ten doel om geldwassery te bekamp en bied ‘n bykomende vlak […]
Highlights from the 2023 Budget Speech
Finance Minister Enoch Godongwana delivered the National Budget address on Wednesday, 22 February 2023.Overall, the budget speech reflected a cautious approach to fiscal management, with a focus on promoting economic growth, creating jobs, and addressing social inequality. While there were some changes to tax rates and excise duties, these were relatively minor and aimed at […]
Hoogtepunte uit die 2023-Begrotingsrede
Die 2023-begrotingsrede is op Woensdag, 22 Februarie 2023, deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, gelewer. Oor die algemeen het die begrotingsrede ‘n versigtige benadering tot fiskale bestuur weerspieël, met ‘n fokus op die bevordering van ekonomiese groei, die skep van werksgeleenthede en die aanspreek van maatskaplike ongelykheid. Alhoewel daar ‘n paar veranderinge aan belastingkoerse […]
Foreword
For most accountants and auditors, March brings welcome relief – a month of respite. Provisional tax and financial year-end dominate our lives to a large extent in January and February. With the South African Revenue Service mercilessly levying fines, there is a great focus on ensuring that our clients’ provisional tax is calculated accuarately and […]
Voorwoord
Vir die meeste rekenmeesters en ouditeure bring Maart welkome verligting – ’n maand van asemskep. Voorlopige belasting en finansiële jaareinde oorheers ons lewens tot ’n groot mate in Januarie en Februarie. Met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat genadeloos boetes hef, is daar ’n groot fokus om te verseker dat ons kliënte se voorlopige belasting akkuraat […]