Testamente en Egskeiding
Die Wet op Testamente, 7 van 1953, (verder na verwys as die Wet), bepaal die formele vereiste vir die uitvoering van ‘n geldige testament. Dit bevat verder ‘n artikel wat handel oor die situasie wanneer iemand kort na ‘n egskeiding te sterwe sou kom. Artikel 2B van die Wet stipuleer soos volg: “Indien iemand te […]
Korporatiewe Beheer – Voorgestelde wysigings aan die maatskappywet
Die Wysigingswetsontwerp op Suid-Afrikaanse Maatskappye (“die Wetsontwerp”) is op 21 September 2018 vir publieke kommentaar gepubliseer. Wesenlike wysigings aan die bestaande Maatskappywet No 71 van 2008 (“Maatskappywet”) wat in 2011 in werking getree het, is voorgestel. Die moontlike wysigings wat van krag kan wees, hou verband met die volgende artikels in die Maatskappywet: 1. Artikel […]
Can a handshake be trusted?
A verbal or gentlemen’s agreement is simple and convenient, especially when a transaction is deemed to be straightforward and uncomplicated. Although it is general practice to make use of these type of agreements, and in many instances without any complications, problems usually start to creep in when there is a disagreement between the parties. In […]
The positive characteristics of millennials
Generation cohorts are composed of groups of individuals who were born and raised in the same period and thus share some unique characteristics and experiences from their childhood years. The millennials (also called the generation Y) are currently the youngest generation in the workplace and are between the ages of 23 and early thirties. Although […]
Artikel 7(C) vir Jan Alleman
Die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het belastingwetgewing in werking gestel wat van toepassing is op lenings toegestaan aan trusts en/of maatskappye waar daar a) nie enige rente op die lening gehef word nie of b) rente teen ’n koers minder as die SAID se amptelike koers gehef word. Tradisioneel word die bates […]
How to succeed as an entrepreneur
“A person who sets up a business, taking on financial and other risks in the hope of profit”, is called an entrepreneur. Synonyms include hustler, wheeler-dealer, mover and shaker. This definition and the synonyms of an entrepreneur seems very glamorous, but is the life of an entrepreneur all glitz and glamour? According to E-Myth Revisited […]
Personeelnuus
Nuwe werknemers Op 14 Januarie 2019 het ons vir Dirk du Toit in die Rekeningkunde Departement as bestuurder verwelkom. Dirk kom oorspronklik van die Ouplaas-distrik tussen Bredasdorp en Swellendam. Hy het sy B.Com Bestuursrekeningkunde-graad aan die Universiteit Stellenbosch behaal, waarná hy sy leerlingrekenmeesterskap voltooi het by SDK Chartered Accountants (SA). Dirk het ’n passie vir […]
Benefits of “the cloud” you probably have not yet considered
Technology has influenced a whole new vocabulary over the last few years, especially with relevance to the financial sector. How many people would have been able to keep up with a conversation concerning cryptocurrency, cloud services, artificial intelligence, and machine learning for instance, even as little as three years ago? It is interesting that technology, […]
Korporatiewe beheer-‘n refleksie
Die begin van 2019 het aangebreek en ons het dit goedgedink om ‘n kort opsomming aan u te verskaf van belangrike aspekte aangaande korporatiewe beheer wat gedurende verlede jaar deur ons uitgelig is. CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van die Maatskappy Wet No. 71 van 2008 (“die Wet”), word daar van alle […]
Deadlines for individuals and administrative fines
The tax season opened on 1 July 2018 and the deadlines for the current tax season were as follows: Type of taxpayer Channel Deadline All taxpayers By hand at a SARS branch 21 September 2018 Non-provisional payer eFiling or by electronic submission to a SARS branch 31 October 2018 Provisional payer eFiling 31 January 2019 […]