Die Boedeladministrasieproses
Die administrasieproses van ‘n boedel met ‘n bruto waarde van R250 000 of meer, word uiteengesit in die Administration of Estates Act, 66 of 1965, waarvolgens ‘n Eksekuteur die volgende voorgeskrewe vereistes moet nakom: Rapportering van boedel en aanstel van Eksekuteur 6 tot 10 weke Nagaan en goedkeuring van die Likwidasie- en Distribusierekening deur die […]
Vruggebruik – ’n Goeie idee of verbode vrugte?
Wat is vruggebruik? Vruggebruik is die reg wat aan ’n persoon gegee word om die eiendom van ’n ander te gebruik en te geniet en gevolglik voordeel uit die eiendom te neem, gewoonlik lewenslank, maar die vruggebruik kan ook vir spesifieke tydperke gegee word. Die algemeenste voorbeeld van vruggebruik is die gebruik van ’n woning […]
Pligte van ‘n Eksekuteur
Die testateur nomineer normaalweg ‘n eksekuteur in sy testament. Alhoewel die testateur enige persoon as eksekuteur kan nomineer in sy testament, is dit die Meester van die Hoë hof wat die aanstelling moet bekragtig deur die uitreiking van ‘n Eksekuteursbrief. Alvorens die Meester van die Hoë hof egter die aanstelling sal bekragtig moet die hof […]
Wie moet vir u kinders sorg na u dood?
Die Kinderwet, 38 van 2005 (hierna verwys as die Kinderwet) beheer die wetgewing met betrekking tot die versorging, kontak en beskerming van kinders. Die rigsnoer, in alle sake, is die beste belang van die kind. Artikel 27 van die Kinderwet bepaal: Toewysing van voogdyskap en sorg: (a) ’n Ouer wat die enigste voog van ‘n […]