Trusts, belasting en IT3(t)’s

Om te “t” of nie te “t” nie…, dit was die vraag. Gedurende die afgelope 18 maande het die verslagdoeningsraamwerk wat trusts reguleer en die daaropvolgende las wat op trustees geplaas word, onder die vergrootglas gekom na aanleiding van Suid-Afrika se insluiting op die gryslys weens (potensiële) geldwassery en finansiering van terrorisme. Nuut vrygestelde regulasies […]
2023 Belastingseisoen sperdatums en outomatiese aanslagprosesse

2023 Belastingseisoen sperdatums Die 2023-seisoen vir indiening van belastingopgawes vir individue en trusts het op 7 Julie 2023 geopen. Die kriteria en indieningsdatums is soos volg: Nie-voorlopige belastingbetalers en trusts wat nie aanspreeklik is vir voorlopige belasting betalings nie. 7 Julie 2023 tot 23 Oktober 2023 Voorlopige belastingbetalers, insluitend trusts, aanspreeklik vir voorlopige belasting betalings. […]
SAID / Belasting verwikkelinge
SAID- en eFiling korrespondensie Na aanleiding van die onlangse bedrog en die kaping van efiling profiele wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondervind is, het hulle hul beleid rondom kommunikasie aan belastingbetalers aangepas. Gevolglik sal alle korrespondensie voortaan slegs aan belastingbetalers se persoonlike e-pos adresse gestuur word en nie meer aan u belastingpraktisyn (ASL) gestuur […]
Boedellikiditeit – Wat is dit en waarom is dit belangrik?
Boedellikiditeit word gebruik as ‘n term wat aandui dat ‘n oorledene se boedel oor voldoende kontant beskik om al die verpligtinge in die boedel te kan nakom, verkieslik sonder om bates te realiseer. Daar word beweer dat 1 uit elke 4 Suid-Afrikaanse boedels onvoldoende kontant het om die kostes verbonde aan die bereddering daarvan te […]
Wanneer om my persoonlike bates en laste te verklaar
Alle Suid-Afrikaners is bewus daarvan hoe belangrik dit is om volledige en akkurate inkomstebelastingopgawes by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in te dien elke jaar, sowel as die gevolge wat daar kan wees indien hierdie nie toegepas word nie. “Verklaar alle inkomstes en vind so veel aftrekkings wettiglik moontlik” is die basis van alle persoonlike opgawes, maar […]