Personeelnuus

Vaarwel Adrian Na meer as 12 jaar by ASL, verlaat Adrian de Geus die firma aan die einde van Maart. Na ’n tyd van introspeksie en refleksie oor sy persoonlike visie, het Adrian besluit om nader aan sy huis te praktiseer. Ons bedank Adrian vir sy waardevolle bydrae oor die afgelope jare en wens hom […]
ASL Personeelnuus
Bevorderings Ons is opgewonde om die volgende bevorderings met ingang 1 Januarie te bevestig. Isabella Maritz en Nadia Paulse is bevorder tot kliëntebestuurders in die Oudit- & Gerusstelllingsafdeling. Beide van hulle het in 2024 hul SAIGR* klerkskappe by ASL voltooi en het ook suksesvol hul finale raadseksamens voltooi ten einde te registreer as ’n Geoktrooieerde […]
ASL Personeelnuus

Nuwe Personeel Met die aanbreek van die nuwe jaar is ons opgewonde om verskeie interne bevorderings en nuwe aanstellings in ASL met u te deel. Met ingang 1 Januarie 2024 is Siané Willemse en Joné Visser bevorder tot kliëntebestuurders in die oudit- & gerusstelllingsafdeling. Beide het hul SAIGR * klerkskappe by ASL in 2023 voltooi […]
ASL Personeelnuus
Ons sê totsiens aan Frances Burger Die vreugde van klein kindervoetjies in die huis en die vooruitsig van ‘n tweede baba op die horison, het Frances die besluit laat neem om ‘n tree terug te tree van haar professionele loopbaan om haar voltydse aandag op haar gesin toe te spits en meer kwaliteittyd in haar […]