CIPC se toenemende fokus op die nakoming van charismatiese kerk-NPC’s

Ingevolge artikel 187(2)(b) van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Maatskappywet”) is die Maatskappye en Intellektuele Eiendomskommissie (“CIPC”) verantwoordelik om nakoming van die Maatskappywet te verseker. Ter ondersteuning van hierdie verantwoordelikheid het CIPC in 2020 ’n elektroniese Nakomingskontrolelysdiens (Compliance checklist) op hul webwerf geïmplementeer. Hierdie diens vereis dat ’n maatskappy, soos ’n privaatmaatskappy of […]
Pligte en verantwoordelikhede van direkteure ten opsigte van korporatiewe beheer van ’n maatskappy
In terme van die Maatskappywet 71 van 2008 (“die nuwe Wet”) bepaal artikel 7(b)(iii) dat een van die oogmerke van die nuwe Wet is om deursigtigheid en hoë standaarde van korporatiewe bestuur aan te moedig. Gedurende die bestaan van die Maatskappywet 63 van 1973 (“die ou Wet”) was die pligte en verantwoordelikhede van direkteure wel […]
Korporatiewe Beheer
Korporatiewe beheer is in wese die reëls en praktyke waarbinne ’n maatskappy bestuur en beheer word. Die direkteure van ’n maatskappy speel ’n kritieke rol in die implementering en toepassing van goeie korporatiewe beheer, asook in die voldoening aan die vereistes van die Maatskappywet. Die direkteure van ’n maatskappy moet te alle tye die verskeie […]