Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Voorwoord

Die derde kwartaal van 2025 is gekenmerk deur belangrike ekonomiese verwikkelinge wat die besigheidslandskap direk raak. Plaaslik het die Reserwebank se besluit om die repokoers met 25 basispunte te verlaag, ’n sterker rand en ’n effense afplatting in inflasie ’n mate van verligting aan ondernemings gebied. Die verbetering in elektrisiteitsvoorsiening en die hernude fokus op […]

Voorwoord

Waninformasie is waarskynlik een van die mees gebruikte woorde in die afgelope paar maande, en dit blyk selfs ons “KI”- of kunsmatige intelligensie-vriende sukkel om feite van fiksie te onderskei. Met dit in gedagte, het ons besluit om hierdie voorwoord menslik-geïnspireerd te hou – gegrond in werklike insigte en ervarings. Een tema wat deurlopend na […]

Voorwoord

Soos ons die dinamiese landskap van 2025 navigeer, bevind Suid-Afrika hom op ‘n deurslaggewende kruispad, met verskeie sleutelfaktore wat die sake-omgewing beïnvloed. Van die voortgesette besprekings binne die Regering van Nasionale Eenheid oor die nasionale begroting tot verskuiwings in die land se fiskale beleid, vorm hierdie ontwikkelings die finansiële en korporatiewe landskap op diepgaande maniere. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X