Pligte van ‘n Eksekuteur
Die testateur nomineer normaalweg ‘n eksekuteur in sy testament. Alhoewel die testateur enige persoon as eksekuteur kan nomineer in sy testament, is dit die Meester van die Hoë hof wat die aanstelling moet bekragtig deur die uitreiking van ‘n Eksekuteursbrief. Alvorens die Meester van die Hoë hof egter die aanstelling sal bekragtig moet die hof […]
Pligte en verantwoordelikhede van direkteure ten opsigte van korporatiewe beheer van ’n maatskappy
In terme van die Maatskappywet 71 van 2008 (“die nuwe Wet”) bepaal artikel 7(b)(iii) dat een van die oogmerke van die nuwe Wet is om deursigtigheid en hoë standaarde van korporatiewe bestuur aan te moedig. Gedurende die bestaan van die Maatskappywet 63 van 1973 (“die ou Wet”) was die pligte en verantwoordelikhede van direkteure wel […]