ASL Personeelnuus
Ons sê totsiens aan Frances Burger Die vreugde van klein kindervoetjies in die huis en die vooruitsig van ‘n tweede baba op die horison, het Frances die besluit laat neem om ‘n tree terug te tree van haar professionele loopbaan om haar voltydse aandag op haar gesin toe te spits en meer kwaliteittyd in haar […]
Personeelnuus
ASL verwelkom graag negentien nuwe personeellede wat in Februarie by ons aangesluit het, onder wie een assistent-bestuurder en sewentien leerlingrekenmeesters in die onderskeie Oudit- en Rekeningkundige afdelings, asook nog ‘n personeellid in die Personeel- en ontwikkelingsafdeling. In die Ouditafdeling begin Barbara Doyer, Nandus Jansen van Rensburg, en Elizma Weyers wat aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom kampus […]
Personeelnuus
Jacques Potgieter word Assosiaat Dit is met groot opgewondenheid dat ons hiermee bekend maak dat Jacques Potgieter met ingang vanaf Julie 2019 bevorder is tot Assosiaat binne die ASL Groep. Jacques het sy klerkskap in 2016 suksesvol voltooi by ASL. Daarna het hy opgetree as Assistent Ouditbestuurder waarna hy bevorder is tot Bestuurder van Kliënteverhoudinge. […]