Boedellikiditeit – Wat is dit en waarom is dit belangrik?
March 17, 2020
The compulsary completion of the CIPC Compliance Checklist
March 20, 2020

ASL verwelkom graag negentien nuwe personeellede wat in Februarie by ons aangesluit het, onder wie een assistent-bestuurder en sewentien leerlingrekenmeesters in die onderskeie Oudit- en Rekeningkundige afdelings, asook nog ‘n personeellid in die Personeel- en ontwikkelingsafdeling.

In die Ouditafdeling begin Barbara Doyer, Nandus Jansen van Rensburg, en Elizma Weyers wat aan die Noordwes-Universiteit,  Potchefstroom kampus studeer het, Roelene Steyn, Bianca Raath, en Mignon van der Merwe wat hul kwalifikasie aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf het, asook Elzanne Botes en Odette Saslonka van die Universiteit van Vrystaat, vanjaar met hul SAIGR klerkskap. Nicole Paul, wat tydens 2019 uitsluitlik op haar akademie gefokus het, hervat ook weer haar klerkskap na professionele registrasie.

Jan Odendaal, wat reeds sy SAIGR klerkskap in 2019 voltooi het, het in Februarie 2020 by die ASL bestuurspan aangesluit as assistent-bestuurder in die Ouditafdeling.

Christiaan van Waart,  Chérie Zoghby,  Denelle Rencken, Arline Luiters,  Anneke West Ingrid Coetzee en Daniëlle Barrett, wie hul studies deur die Universiteit van Stellenbosch voltooi het, asook De Wet van Huyssteen (uitgesluit op foto) wat aan die Noordwes-Universiteit,  Potchefstroom kampus studeer het, begin vanjaar met hul SAIPR en gelyklopende CIMA klerkskap.

In terme van bevorderings en ander aanstellings,  is dit aangenaam om te noem dat Desiree Malherbe, wat haar SAIGR klerkskap in 2019 by ASL voltooi het, aangestel is as assistent-bestuurder in die Ouditafdeling. Verder is Debbie Cloete, wat in 2019 haar SAIPR klerkskap en raadseksamen voltooi het, bevorder na bestuurder in die Rekeningkundige afdeling. Mia Koch is in Januarie 2020 as menslike hulpbronbeampte in die Personeel- en ontwikkelingsafdeling aangestel.

ASL wens alle personeel voorspoed toe met die nuwe opwindende hoofstuk in hul lewens.

 

ASL Studies | Congratulations!

ASL would like to congratulate the following individuals for exceptional academic results:

Assessment of Professional Competence (APC) 2019

Silja Kiessling, Desiree Malherbe & Yolanda du Plessis

SAIPA Board Examination 2019

Debbie Cloete, Andre van Dyk & Karmi Orban

CIMA Management Level Case Study

CP Kemp, Nadine Davids, Jason Botha, Jana Stanvliet, Johannes Engelbrecht, Tehan Smit, Ingrid Coetzee, Arline Luiters, Christiaan van Waart & Anneke West

UNISA Honours Degree Certificate of Theory of Accounting (CTA)

Chanté Muller

ASL
ASL
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X