Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Oudit, onafhanklike oorsig en kompilasies – verskille en vereistes van die Maatskappywet

Die Maatskappywet No. 71 van 2008, tesame met wysigings en maatskappyregulasies, stipuleer vereistes wat bepaal of ’n maatskappy se finansiële state geoudit, onafhanklik nagesien of slegs gekompileer moet word. As ’n besigheidseienaar is dit belangrik om die vereistes te verstaan tesame met die verskille van hierdie dienste. Sien onderstaande besluitboom om te verstaan watter kategorie […]

Wat is die doel van die jaarlikse CIPC-opgawe?

In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) in te dien. Dit is egter belangrik om daarop te let dat jaarlikse opgawes wat by die CIPC ingedien word, […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X