Bestorwe boedels en hul verskeie belastingimplikasies
Suid-Afrikaanse belastinginwoners is verseker van vier dinge in die lewe: belasting, beurtkrag, die dood, en meer belasting. Belasting is onvermydelik. Dit is van uiterste belang dat ‘n mens die verskillende belastings verstaan wat op ‘n bestorwe boedel van toepassing is (en aan ‘n persoon wat oorlede is) om te verseker dat behoorlike beplanning en oorweging […]
2021 Begrotingsrede: Wat jy moet weet
Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het op 24 Februarie 2021 sy derde Nasionale Begrotingsrede gelewer. Dit was sy eerste jaarlikse begrotingsrede sedert die begin van die COVID-19-pandemie. In 2020 was die Minister se boodskap, “Ons ekonomie het voorheen gewen, en dit sal weer wen.” In 2021 het hy weer bevestig dat daar rede is […]
Boedellikiditeit – Wat is dit en waarom is dit belangrik?
Boedellikiditeit word gebruik as ‘n term wat aandui dat ‘n oorledene se boedel oor voldoende kontant beskik om al die verpligtinge in die boedel te kan nakom, verkieslik sonder om bates te realiseer. Daar word beweer dat 1 uit elke 4 Suid-Afrikaanse boedels onvoldoende kontant het om die kostes verbonde aan die bereddering daarvan te […]