Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Testamente & egskeidings

Egskeiding is ‘n sensitiewe onderwerp en gegewe die emosionele impak wat ‘n egskeiding op alle betrokke partye het, word dit dikwels gesien as ‘n onderwerp wat ten alle koste vermy moet word. Om die onderwerp te vermy, kan egter ‘n aansienlike (monetêre) koste inhou indien een van die partye sou sterf kort nadat die egskeiding […]

Testamente en Egskeiding

Die Wet op Testamente, 7 van 1953, (verder na verwys as die Wet), bepaal die formele vereiste vir die uitvoering van ‘n geldige testament. Dit bevat verder ‘n artikel wat handel oor die situasie wanneer iemand kort na ‘n egskeiding te sterwe sou kom. Artikel 2B van die Wet stipuleer soos volg: “Indien iemand te […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X