Voordelige eienaarskap en die noodsaaklikheid van indiening van jaarlikse opgawes

Voordelige eienaarskap Suid-Afrika is onlangs op die gryslys geplaas weens nie-voldoening aan die internasionale standaarde met betrekking tot die voorkoming van geldwassery en die finansiering van terrorismeaktiwiteite. Gevolglik het die Parlement in Desember 2022 die Wysigingswet op Algemene Wette teen geldwassery en bestryding teen terrorismefinansiering, goedgekeur. Die wysigings aan die Maatskappywet, wat op 1 April […]
Die belangrikheid van internetbankkontroles
Ons ondervind gereeld by ons kliënte, en veral by kleiner organisasies, dat bestuur van mening is dat dit nie koste-effektief of nodig is om omvattende kontroles in plek te hê nie. Dit is egter gewoonlik in daardie situasies waar bestuur ‘n groot mate van vertroue op die boekhouer of rekenmeester plaas, waar bedrog geneig is […]