2025 Begrotingstoespraak: Sleutelbelasting- en beleidsaankondigings

Op 12 Maart 2025 het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, die langverwagte 2025-Begrotingstoespraak gelewer na ‘n ongekende vertraging. Die toespraak, oorspronklik geskeduleer vir 19 Februarie, is uitgestel weens meningsverskille binne die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) oor voorgestelde belastingverhogings, veral ‘n moontlike BTW-verhoging van 15% na 17%. Uiteindelik het die Tesourie besluit op ‘n […]
COVID-19 Belasting verligtingmaatreёls
In die lig van die huidige COVID-19 pandemie het President Cyril Ramaphosa sekere verligtingmaatreëls aangekondig in ‘n poging om voorsiening te maak vir die welstand van die mense van Suid-Afrika, en om ons reeds geteisterde ekonomie deur hierdie onsekere tye te navigeer. Ten einde te help met die verligting van kontantvloeilaste wat as gevolg van […]
Toename in BTW. Neem kennis van dié idee.
In die begrotingsrede op 21 Februarie 2018, het die Minister van Finansies aangekondig dat die BTW koers vanaf 1 April 2018 van 14% na 15% gaan verander. Hiermee ’n paar belangrike punte om van kennis te neem met hierdie BTW-koersverandering: Ons herinner u daaraan om vanaf hierdie datum u rekeningkundige stelsel só aan te pas […]