Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Oorplasing van fondse na die buiteland deur nie-inwoner belastingbetalers

Lees die artikel in Engels hier: Remitting funds abroad by non-resident taxpayers Individue wat nie meer Suid-Afrikaanse belastinginwoners is nie, behou dikwels bates, beleggings of ander belange in Suid-Afrika. Die daaropvolgende verkoop van hierdie bates, erflatings of uitkerings vanuit Suid-Afrikaanse trusts kan daartoe lei dat fondse beskikbaar word vir oorplasing na die buiteland. Die oorplasing […]

SAID / Belasting verwikkelinge

SAID- en eFiling korrespondensie Na aanleiding van die onlangse bedrog en die kaping van efiling profiele wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondervind is, het hulle hul beleid rondom kommunikasie aan belastingbetalers aangepas. Gevolglik sal alle korrespondensie voortaan slegs aan belastingbetalers se persoonlike e-pos adresse gestuur word en nie meer aan u belastingpraktisyn (ASL) gestuur […]

Wat jy moet weet oor anti-dividendstropingreëls

Daar is verskeie maniere om ‘n transaksie te struktureer wanneer jy ‘n maatskappy verlaat. Een van die belangrikste faktore is gewoonlik die belasting wat betaalbaar word met die uitgang, en dit is dus nie verbasend dat belastingbetalers voortdurend poog om belastingvriendelike maniere te vind om ‘n maatskappy te verlaat nie. Korporatiewe aandeelhouers vermy inkomstebelasting of […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X