Navigasie van die Goedgekeurde Internasionale Oordrag (AIT) proses: Sleutelinsigte

Die Goedgekeurde Internasionale Oordrag (AIT) proses is die standaard meganisme vir beide inwoners en nie-inwoners vir belastingdoeleindes, wat goedkeuring benodig om fondse na die buiteland te eksternaliseer. Aangesien hierdie proses sentraal bly tot internasionale fondsoordragte, neem ons die geleentheid om die sleutelaspekte van AIT en die benadering wat belastingbetalers moet volg wanneer hulle ‘n aansoek […]
Nasionale Tesourie publiseer konsep belasting wysigings
Die konsep Wysigingswet op Belastingwette van 2020 (TLAB) en die konsep Wysigingswet op Belastingadministrasie van 2020 (TALAB), was deur Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) op 31 Julie 2020 gepubliseer. Hierdie konsep wetgewing hou verband met die konsep wysigings wat tydens die Begrotingsrede van 2020 deur die Minister van Finansies op 26 Februarie 2020 […]
Finansiële emigrasie
Hierdie artikel volg op ons vorige artikel rakende belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste (meer algemeen bekend as “expat tax”). Daar is ‘n algemene wanpersepsie dat, ten einde nie as ‘n inwoner vir belastingdoeleindes in Suid-Afrika geag te word nie, dit nodig is om finansieel uit Suid-Afrika te emigreer. Finansiële emigrasie (FE) kan plaasvind wanneer ‘n Suid-Afrikaanse […]
SAID: Terugvoer omdraaitye
Een van die mees algemene navrae waarmee ons op ’n daaglikse basis te doen kry, is hoe lank dit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal neem om op navrae en indienings, van welke aard ookal, te reageer en af te handel. Ongelukkig is die kort antwoord – ‘te lank’. Om u hierop voor te berei het […]