Werknemersbelastingrekonsiliasie 2018
April tot Mei is jaarliks die tydperk wat werkgewers gegun word om hulle werknemers se belastingrekonsiliasie uit te voer. Tydens hierdie werknemersrekonsiliasieproses word daar van werkgewers vereis om ’n EMP501-verklaring in te dien. Hierdie verklaring rekonsilieer die belasting wat van werknemers ingesamel is met die geld wat aan die SAID betaal is en die totale […]