Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Voordelige eienaarskap: Wat is nuut en relevant

Op 1 April 2023 het die Companies And Intellectual Property Commission, (CIPC), sy Voordelige Eienskaarskapregister bekend gestel. Hierdie register vereis dat alle korporatiewe entiteite wat by die CIPC geregistreer is – insluitend private maatskappye, beslote korporasies, nie-winsgewende maatskappye, staatsbeheerde maatskappye, persoonlike aanspreeklikheidsmaatskappye en publieke maatskappye – hul voordelige eienaarskapverklarings indien. Hierdie vereiste spruit voort uit […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X