Roei u werknemers in die regte rigting?
Stel jou voor ’n organisasie waar werknemers nie net werk vir die salaris wat hulle aan die einde van die maand kry nie, maar eerder bereid is om met inspanning hul take te verrig, trots te wees op die werk wat hulle lewer en te volhard ten spyte van uitdagings waarvoor hulle te staan kom. […]