Voorwoord

Geagte leser Die wêreld is die afgelope paar maande met talle onsekerhede gekonfronteer, ook vanuit ‘n Suid-Afrikaanse perspektief: onsekerhede oor die regering se begroting, rentekoerse, wisselkoerse, brandstofpryse, in- en uitvoere weens die toestand van ons hawens en die nasionale verkiesing. Die sakewêreld spesifiek is verder gekonfronteer met drastiese veranderinge in belastingwetgewing rondom trusts, nuwe wetgewing […]