Rolle en verantwoordelikhede van trustees

’n Trust bly ’n veelbenutte boedel- en generasiebeplanningsmeganisme om bates teen verskeie risiko’s te beskerm en om doeltreffende belastingbeplanning oor generasies heen te verseker. ’n Trust word deur ’n oprigter tot stand gebring, wie se voornemens en wense in die trustakte vervat word. Die trustakte bepaal hoe die trust geadministreer moet word en identifiseer die […]