Salarisafdeling
Met die EMP501-rekonsiliasies vir die jaar geëindig Februarie 2018 wat teen 31 Mei 2018 ingedien moet wees by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) sowel as die W.As 8 2017 Opgawe van Verdienste (Return of Earnings) by die Departement van Arbeid, is dit nodig om u daaraan te herinner dat die volgende boetes gehef kan word: […]