Voorwoord

Geagte leser Die wêreld is die afgelope paar maande met talle onsekerhede gekonfronteer, ook vanuit ‘n Suid-Afrikaanse perspektief: onsekerhede oor die regering se begroting, rentekoerse, wisselkoerse, brandstofpryse, in- en uitvoere weens die toestand van ons hawens en die nasionale verkiesing. Die sakewêreld spesifiek is verder gekonfronteer met drastiese veranderinge in belastingwetgewing rondom trusts, nuwe wetgewing […]
Trustverwikkelinge in 2023, byna meer veranderinge as die rentekoers

Die werking van trusts in Suid-Afrika en die rolle en verantwoordelikhede van trustees het die jaar ‘n wye verskeidenheid veranderinge vanuit verskeie oorde ondergaan. Die veranderinge plaas addisionele verantwoordelikhede en verpligtinge op trustees en hul rolle in die administrasie van ‘n trust. Die veranderinge kan ook wesenlike risiko’s vir trustees inhou indien hulle versuim om […]