Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Voorwoord

Beste Leser Met die halfpadmerk van die jaar wat ons vinnig nader, veg Suid-Afrika verbete voort teen die langtermyn sosio-ekonomiese stormwinde. Tesame met die internasionale manifestasie van tendense soos klimaatsverandering, tegnologiese ontwrigting, demografiese verskuiwings en sosiale onstabiliteit, deurstaan Suid- Afrikaners ook die storm van beurtkrag, die agteruitgang van ons vervoerinfrastruktuur, stygende rentekoerse en die onlangse […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X