ASL Personeelnuus
Oor die afgelope jaar het ons interne fokus op organisasiestruktuur ten doel gehad om te verseker dat die firma se strukture ons kliënte se behoeftes ten volle ondersteun. Gevolglik is ons trots om aan te kondig dat ons twee nuwe Afdelingsbestuurder-rolle in die Ouditafdeling en Besigheidsoplossings-afdeling (wat bestaan uit die Rekeningkunde, Maatskappy Sekretariële en Salarisadministrasie-departemente) […]