Begroting 2022: Verlaging in die korporatiewe belastingkoers – Die positiewe en negatiewe impak
Tydens die 2022-begrotingsrede, het die Minister van Finansies aangekondig dat die korporatiewe belastingkoers van 28% tot 27% verlaag sal word met effek op jare van aanslag wat op of na 31 Maart 2023 eindig. Terwyl die verlaging in die korporatiewe belastingkoers verwelkom word en gevolglik Suid-Afrika tot ‘n mate in ooreenstemming met die internasionale standaard […]