Professionele- / Loopbaan-identiteit
Professionele identiteit kan gedefinieer word as ‘n persoon se professionele selfkonsep – ‘n stel van persoonlike eienskappe, oortuigings, waardes, motiewe en ervarings wat voortspruit uit werksaktiwiteite. Terwyl professionele identiteit meer spesifiek verwys na ‘n mens se professionele rol as gevolg van die werksomgewing, is persoonlike identiteit jou alomvattende identiteit wat na alle individuele rolle wat […]
Once your employees are rowing in the right direction, make sure they have lifejackets…
In our April issue, in the article titled “Are your employees rowing in the right direction?”, we discussed the importance of shaping an engagement culture in an organisation. The statement was made that a culture of engagement can only be created if leaders have a greater understanding of the key factors that enhance engagement levels. […]
Maak seker dat jou werknemers reddingsbaadjies het sodra hulle in die regte rigting begin roei…
In ons April-uitgawe in die artikel getiteld “Roei u werknemers in die regte rigting?” het ons bespreek hoe belangrik dit is om ’n betrokkenheidskultuur in ’n organisasie te ontwikkel. Die stelling is gemaak dat ’n kultuur van betrokkenheid slegs geskep kan word as leiers ’n groter begrip het van die sleutelfaktore wat betrokkenheidsvlakke versterk. Dit […]