Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Die 2020 begrotingsrede in ’n neutedop

Tito Mboweni, Minister van Finansies, het op 26 Februarie 2020 sy tweede toespraak op die nasionale begroting gelewer. Belastingbetalers kan ’n bietjie makliker asemhaal omdat hy geen groot belastingverhogings aangekondig het nie. Die persoonlike inkomstebelastingdrempels en die primêre, sekondêre en tersiêre korting word met 5,2% verhoog vir 2020/21, wat hoër is as die verwagte inflasie […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X