Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Het ’n elektroniese handtekening op ’n dokument dieselfde regsgeldigheid as ’n handgeskrewe handtekening?

Die wêreld beweeg voortdurend na meer digitalisering en organisasies implementeer toenemend elektroniese en outomatiese oplossings om papiergebaseerde prosesse te verminder. Een van die vele oplossings is die elektroniese ondertekening van dokumente. Ondertekening van dokumente Daar kan na ’n handtekening verwys word as ’n merk wat deur ’n persoon gemaak word met die bedoeling om bepaalde […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X