Nuwe belastingverslagdoeningsvereistes vir trusts
‘n Sterk tema wat van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en Nasionale Tesourie vir die 2024-boekjaar na vore kom, is dié van verslagdoening en trusts word nie agterweë gelaat nie. Begunstigde eienaarskap Om aan die vereistes van die Financial Action Task Force (FATF) te voldoen, beoog die SAID om alle begunstigde eienaars van nuut geregistreerde trusts […]