Maak seker dat jou werknemers reddingsbaadjies het sodra hulle in die regte rigting begin roei…
In ons April-uitgawe in die artikel getiteld “Roei u werknemers in die regte rigting?” het ons bespreek hoe belangrik dit is om ’n betrokkenheidskultuur in ’n organisasie te ontwikkel. Die stelling is gemaak dat ’n kultuur van betrokkenheid slegs geskep kan word as leiers ’n groter begrip het van die sleutelfaktore wat betrokkenheidsvlakke versterk. Dit […]