Testamente & egskeidings

Egskeiding is ‘n sensitiewe onderwerp en gegewe die emosionele impak wat ‘n egskeiding op alle betrokke partye het, word dit dikwels gesien as ‘n onderwerp wat ten alle koste vermy moet word. Om die onderwerp te vermy, kan egter ‘n aansienlike (monetêre) koste inhou indien een van die partye sou sterf kort nadat die egskeiding […]